Almere
Almere is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 218 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
[[Beeld:|75px|center]] | |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°22′N 5°13′O / 52.367°N 5.217°O |
Stigting | 1984 |
Provinsie | Flevoland |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 248,77 vk km |
Hoogte bo seevlak | -2 tot -5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Desember 2021) | 217 669 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 685/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Hein van der Loo (onafhanklik) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | almere.nl |
Wikimedia Commons | Almere |
Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland – die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.
Sedert 2005 beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele sokkerspan: Almere City FC.
Wyke
wysigWyke van die stad Almere:
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.