Wyliespoortaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe angelica)
Die Wyliespoortaalwyn (Aloe angelica) is 'n aalwyn wat voorkom in die noorde van Limpopo, dit is endemies in 'n klein gebied in die Blouberg en Soutpansberg tot in die noorde van Venda en die Krugerwildtuin.
Wyliespoortaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. angelica
|
Binomiale naam | |
Aloe angelica Pole-Evans, 1934
|
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.4.[1] In Engels staan die plant bekend as Wyliespoort Aloe.