Aloe congdonii
plantspesie
Aloe congdonii is 'n aalwyn wat endemies aan Tanzanië is. Die spesienaam congdonii vereer die Brit Colin Congdon, bestuurder van 'n teeplantasie in Tanzanië en amateur natuurkundige.[1]
Aloe congdonii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. congdonii
|
Binomiale naam | |
Aloe congdonii S.Carter, (1994)
|
Sistematika, verspreiding en bedreiging
wysigAloe congdonii kom voor op Tanzaniese rotskoppies op hoogtes van 1 500 tot 2 375 meter.
Die eerste beskrywing deur Susan Carter is in 1994 gepubliseer.[2] Aloe congdoniiis word as byna bedreig (NT) gelys op die IUBN-rooilys van bedreigde spesies.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Urs Eggli, Leonard E. Newton: Etymological Dictionary of Succulent Plant Names. Springer, Berlin/Heidelberg 2010, ISBN 978-3-642-05597-3, S. 52.
- ↑ Susan Carter: Flora of Tropical East Africa. Aloaceae. 1994, S. 18.