Aloe gerstneri
plant spesie
Die Aloe gerstneri is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en kom voor in die Babanango-distrik. Daar is drie tot vyf subpopulasies en die habitat gaan verlore aan oorbewyding, bestaans boerdery en die uitbreiding van informele nedersettings.
Aloe gerstneri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. gerstneri
|
Binomiale naam | |
Aloe gerstneri Reynolds, 1937
|