Aloe graciliflora

Plantspesie

Aloe graciliflora is 'n aalwyn wat endemies aan Suid-Afrika is en in Mpumalanga tussen Belfast, Ermelo en Kaapsehoop voorkom. Die plant het tans geen bedreigings nie.

Aloe graciliflora
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. graciliflora
Binomiale naam
Aloe graciliflora
Groenew., 1936

Sien ook

wysig

Bronne

wysig