Kamiesbergaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe khamiesensis)
Die Kamiesbergaalwyn (Aloe khamiesensis) is 'n aalwyn wat endemies aan die Noord-Kaap is.
Kamiesbergaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. khamiesensis
|
Binomiale naam | |
Aloe khamiesensis Pillans, 1934
|
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.3,[1] dit word tot 3m groot. Die aalwyn blom in Junie en Augustus. In Engels staan die plant bekend as die Khamiesberg aloe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kamiesbergaalwyn.