Krapohl se aalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe krapohliana)
Die Doringrivier-aalwyn (Aloe krapohliana) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Dit kom voor in die Richtersveld en Namakwaland waar dit gevind kan word in die laer Oranjeriviervallei tot Vanrhynsdorp en Calvinia.
Krapohl se aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. krapohliana
|
Binomiale naam | |
Aloe krapohliana Marloth, 1910
|
Die spesie het twee subspesies:
- Aloe krapohliana var. dumoulinii Lavranos
- Aloe krapohliana var. krapohliana