Aloe neilcrouchii
plantspesie
Aloe neilcrouchii is 'n aalwyn wat endemies aan KwaZulu-Natal is, waar dit voorkom in die Middeland. Die aalwyn is redelik onbekend en eers in 2010 geklassifiseer. Dit bestaan uit 'n klein populasie van slegs 450–830 plante. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie.
Aloe neilcrouchii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. neilcrouchii
|
Binomiale naam | |
Aloe neilcrouchii Klopper & Gideon F.Sm., 2010
|
Sien ook
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aloe neilcrouchii.
]