Barberton-grasaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe rouxii)
Die Barberton-grasaalwyn (Aloe rouxii) is 'n aalwyn wat endemies en seldsaam is en kan net naby Barberton, Mpumalanga in die Lows Creek omgewing gevind word. Die spesie is eers onlangs ontdek en geklassifiseer. Die plant is klein en word net 120 mm hoog. Dit is meerstammig, 8 tot 22, en is 200 m in deursnee. Die plant dra geel blomme in die winter en is moeilik om te sien wanneer dit nie blom nie.
Barberton-grasaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rouxii
|
Binomiale naam | |
Aloe rouxii van Jaarsv., 2016
|