Klippiesaalwyn
aalwyn spesie
(Aangestuur vanaf Aloe succotrina)
Die Klippiesaalwyn (Aloe succotrina) is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op kranse in die Kaapse Skiereiland, Hangklip en Hermanus gebiede. Dit word beskou as deel van die fynbos-bioom. Die plant word oor die algemeen 1 m hoog, soms tot 1,5 m. Die plant blom van Julie tot Augustus en die blomme is oranje-rooi.
Klippiesaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. succotrina
|
Binomiale naam | |
Aloe succotrina Lam., 1770
| |
Verspreidingsgebied | |
Sinonieme | |
|