Groot-bontaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe umfoloziensis)
Die groot-bontaalwyn (Aloe umfoloziensis) is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en in die Lebomboberge voorkom vanaf Pongola suidwaarts tot by Eshowe. Die aalwyn word slegs 40 cm hoog en blom van Julie tot Augustus. Die blomme is koraalrooi.
Groot-bontaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. umfoloziensis
|
Binomiale naam | |
Aloe umfoloziensis Reynolds, 1937
|