Anand Panyarachun

Anand Panyarachun (Thai: อานันท์ ปันยารชุน, of Anan Panyarachun, uitgespreek [ʔāː.nān pān.jāː.rā.t͡ɕʰūn]; gebore 9 Augustus 1932) was tweekeer die Eerste Minister van Thailand: die eerste keer tussen 1991-1992 en toe weer gedurende die tweede helfte van 1992.

Hy was effektief met die inisiëring van ekonomiese en politieke hervormings, een daarvan die opstel van Thailand se Peoples Constitution, wat in 1997 uitgevaardig is en opgehef in 2006. Anand het in 1997 'n Ramon Magsaysay-toekenning vir regeringsdiens ontvang.

Eksterne skakels

wysig