Rooikopwewer
(Aangestuur vanaf Anaplectes rubriceps)
Die rooikopwewer (Anaplectes melanotis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei in 'n nes met dun wande en 'n baie lang ingangstonnel wat aan takke of drade hang. Die voël is monogaam, word 14 cm groot en weeg 17 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Weaver.
Rooikopwewer | |
---|---|
Mannetjie A. r. rubriceps in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Anaplectes L. Reichenbach, 1863
|
Spesie: | A. rubriceps
|
Binomiale naam | |
Anaplectes rubriceps (Sundevall, 1850)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anaplectes rubriceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)