Maak hoofkeuseskerm oop

Andrés Manuel López Obrador

Andrés Manuel López Obrador (gebore 13 November 1953) is 'n Meksikaanse politikus en sedert 1 Desember 2018 president van Meksiko.

Andrés Manuel López Obrador
Andrés Manuel López Obrador

58ste president van Meksiko
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Desember 2018
Voorafgegaan deur Enrique Peña Nieto

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 November 1953 (1953-11-13) (66 jaar oud)

Eksterne skakelsWysig