Antimima aristulata
Plantspesie
Antimima aristulata is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein en Moorreesburg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 5800 km² maar het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van graan, die aanlê van wingerde en stedelik ontwikkeling. Daar is minder as twintig gefragmenteerde subpopulasies oor wat bedreig word deur verdere ontwikkeling en die wynbou bedryf.
Antimima aristulata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Antimima |
Spesie: | A. aristulata
|
Binomiale naam | |
Antimima aristulata (Sond.) Chess. & G.F.Sm., (2001)
| |
Sinonieme | |
|