Antimima fenestrata
Plantspesie
Antimima fenestrata is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 138 km² en daar is vyf subpopulasies. Dit word bedreig deur moontlike mynboubedrywighede. Hierdie spesies is een van 'n dosyn spesies wat endemies is aan die kalksteen van die Knersvlakte.[1]
Antimima fenestrata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Antimima |
Spesie: | A. fenestrata
|
Binomiale naam | |
Antimima fenestrata (L.Bolus) H.E.K.Hartmann, (1998)
| |
Sinonieme | |
|
Verwysings
wysig- ↑ Nick Helme (2013). "The arid limestones of the Knersvlakte". Veld & Flora. 99 (3).