Antonio Tajani
Antonio Tajani (4 Augustus 1953, Rome) is 'n Italiaanse politikus, 'n voormalige lid van die Europese Kommissie en voormalig president van die Europese Parlement. Hy is 'n lid van Forza Italia, Silvio Berlusconi se party en het sy woordvoerder gewees. In Brussel was hy 'n lid van die EPP gewees.[1]
Antonio Tajani | |
Antonio Tajani in 2018 | |
Visepremier van Italië
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Oktober 2022 | |
Vise | Saam met Matteo Salvini |
---|---|
Eerste minister | Giorgia Meloni |
Voorafgegaan deur | / |
Minister van buitelandse sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Oktober 2022 | |
Eerste minister | Giorgia Meloni |
Voorafgegaan deur | Luigi Di Maio |
President van die Europese Parlement
| |
Ampstermyn 17 Januarie 2017 – 3 Julie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Martin Schulz |
Opgevolg deur | David Sassoli |
Europese Kommissaris vir Nywerheid en Entrepreneurskap
| |
Ampstermyn 9 Februarie 2010 – 1 Julie 2014 | |
President | José Manuel Barroso |
Voorafgegaan deur | Günter Verheugen |
Opgevolg deur | Michel Barnier (waarnemend) |
Europese Kommissaris vir Vervoer
| |
Ampstermyn 9 Mei 2008 – 9 Februarie 2010 | |
President | José Manuel Barroso |
Voorafgegaan deur | Jacques Barrot |
Opgevolg deur | Siim Kallas |
Lid van die Europees Parlement
| |
Ampstermyn 1 Julie 2014 – 12 Oktober 2022 | |
Ampstermyn 14 Julie 1994 – 8 Mei 2008 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Augustus 1953 Rome, Italië |
Politieke party | Forza Italia (2013–hede) Mense van Vryheid (2009–2013) Forza Italia (1994–2009) Demokratiese Party van Monargistiese Eenheid (voor 1972) |
Eggenoot/-note | Bellina Tajani |
Kind(ers) | 2 |
Tajani is sedert 22 Oktober 2022 vise-premier en minister van buitelandse sake.
Europese Parlement
wysigIn Januarie 2017 het hy met 351 teen 282 stemme die kandidaat van die Sosialiste Mr. Pittella verslaan en is hy as opvolger van die Duitser Martin Schulz tot president van die Europese Parlement gekies.
Verwysings
wysig- ↑ "BBC 17 Januarie 2017" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2019.