Matteo Salvini
Matteo Salvini (Italiaanse uitspraak: [matˈteːο salˈviːni];[1][2] gebore 9 Maart 1973) is 'n Italiaanse joernalis en politikus wat sedert 22 Oktober 2022 as die visepremier van Italië en minister van infrastruktuur en vervoer in die 68ste naoorlogse Italiaanse regering dien. Salvini het ook tussen 1 Junie 2018 en 5 September 2019 as die visepremier en minister van binnelandse sake in die 66ste naoorlogse regering gedien.[3][4][5] Hy verteenwoordig die federalistiese party Lega (Nord).[6]
Matteo Salvini | |
Visepremier van Italië
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Oktober 2022 | |
Vise | Saam met Antonio Tajani |
---|---|
Eerste minister | Giorgia Meloni |
Voorafgegaan deur | / |
Ampstermyn 1 Junie 2018 – 5 September 2019 | |
Eerste minister | Giuseppe Conte |
Voorafgegaan deur | / |
Opgevolg deur | / |
Minister van infrastruktuur en vervoer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Oktober 2022 | |
Eerste minister | Giorgia Meloni |
Voorafgegaan deur | Enrico Giovannini |
Minister van binnelandse sake
| |
Ampstermyn 1 Junie 2018 – 5 September 2019 | |
Eerste minister | Giuseppe Conte |
Voorafgegaan deur | Marco Minniti |
Opgevolg deur | Luciana Lamorgese |
Federale sekretaris van Lega Nord
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Desember 2013 | |
Voorafgegaan deur | Roberto Maroni |
Lid van die senaat van die Republiek
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Maart 2018 | |
Lid van die Europese Parlement
| |
Ampstermyn 14 Julie 2009 – 22 Maart 2018 | |
Ampstermyn 20 Julie 2004 – 7 November 2006 | |
Lid van die kamer van afgevaardigdes
| |
Ampstermyn 29 April 2008 – 13 Julie 2009 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 9 Maart 1973 Milaan, Italië |
Politieke party | Lega Nord |
Eggenoot/-note | Fabrizia Ieluzzi (t. 2001; s. 2010) Elisa Isoardi (2015–2018) Francesca Verdini (2019–) |
Kind(ers) | 2 |
Handtekening |
In April 2019 het die Amerikaanse tydskrif Time Matteo Salvini onder die 100 invloedrykste persoonlikhede ter wêreld gereken en hom derhalwe op die Time 100-lys geplaas. [7]
Politieke standpunte
wysigKritiek op EU-beleid
wysigDie Europese Unie se sanksies teen Rusland het talle Italiaanse uitvoerders van landbouprodukte, luukse goedere soos handvervaardigde skoene en ander produkte swaar getref. Salvini, wat as groot bewonderaar van Rusland se president Wladimir Poetin beskou word en "ekstatiese gevoelens" by Marine Le Pen, voorsitter van die Franse Rassemblement National gewek het[8], het EU-sanksies weens Rusland se Krim-anneksasie skerp gekritiseer en daarop gewys dat Turkye met Noord-Siprus selfs 'n deel van die amptelike EU-gebied militêr beset het sonder dat sanksies teen dié land ingestel is.[9][10]
Verwysings
wysig- ↑ "Pagina profilo - Matteo SALVINI - Cronologia delle legislature - 8ª legislatura".
- ↑ "Profile page - Matteo SALVINI - Profile page of a current Member of the European Parliament - History of parliamentary service during the 8th legislative term including memberships in political groups, national parties, parliamentary committees and delegations as well as parliamentary activities and the declaration of financial interests".
- ↑ Le prime cose che vuole fare Salvini al Ministero dell’Interno
- ↑ Angela Giuffrida (8 Augustus 2019). "Italy's Matteo Salvini calls for fresh elections as coalition fractures". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
- ↑ Angela Giuffrida (9 Augustus 2019). "Italy moves closer to fresh elections that could bolster far right". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
- ↑ "How to defuse the threat that Matteo Salvini poses to the euro". The Economist (in Engels). 11 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2020. Besoek op 16 Julie 2019.
- ↑ Time 100 2019: Matteo Salvini time.com, 17 April 2019. Besoek op 1 Augustus 2019
- ↑ (it) www.repubblica.it, 30 November 2014: Francia, Salvini "manda in estasi" Marine Le Pen. Besoek op 28 April 2019
- ↑ (de) Zeit Online, 20 Julie 2018: Matteo Salvini - Italiens Innenminister verteidigt Russlands Krim-Annexion. Besoek op 28 April 2019
- ↑ (en) www.euractiv.com, 18 Oktober 2018: Salvini ‘at home’ in Moscow, denounces EU sanctions on Russia. Besoek op 28 April 2019
Wikimedia Commons bevat media in verband met Matteo Salvini. |
Voorafgegaan deur / |
Visepremier van Italië 2022-nou |
Opgevolg deur sittend |
Voorafgegaan deur / |
Visepremier van Italië 2018-2019 |
Opgevolg deur / |
Voorafgegaan deur Enrico Giovannini |
Minister van infrastruktuur en vervoer 2022-nou |
Opgevolg deur sittend |
Voorafgegaan deur Marco Minniti |
Minister van binnelandse sake 2018-2019 |
Opgevolg deur Luciana Lamorgese |