Arena Pernambuco
Arena Pernambuco is 'n sokkerstadion in São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 46 160.
Arena Pernambuco | ||
Ligging | São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 8°2′25″S 35°0′30″W / 8.04028°S 35.00833°W | |
Kapasiteit | 44 300[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | Oktober 2010 | |
Gebou | Oktober 2010 – Mei 2013 | |
Geopen | 22 Mei 2013[2] | |
Boukoste | R$ 500 miljoen[3] VSD226 miljoen EU€ 166 miljoen | |
Huurders | ||
Fotogalery
wysig-
Binneruimte van die Arena Pernambuco.
-
Sokkerwedstryd tussen Costa Rica en Griekeland, 2014 FIFA Wêreldbeker.
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
wysig- Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
16 Junie 2013 | 19:00 | Spanje | 2–1 | Uruguay | Groep B | 41 705 |
19 Junie 2013 | 19:00 | Italië | 4–3 | Japan | Groep A | 40 489 |
23 Junie 2013 | 16:00 | Uruguay | 8–0 | Tahiti | Groep B | 22 047 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
wysig- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
14 Junie 2014 | 22:00 | Ivoorkus | 2–1 | Japan | Groep C | 40 267 |
20 Junie 2014 | 13:00 | Italië | 0–1 | Costa Rica | Groep D | 40 285 |
23 Junie 2014 | 17:00 | Kroasië | 1–3 | Meksiko | Groep A | 41 212 |
26 Junie 2014 | 13:00 | Verenigde State | 0–1 | Duitsland | Groep G | 41 876 |
29 Junie 2014 | 17:00 | Costa Rica | 1–1 (e.t.) (5–3 n.S.) | Griekeland | Agste eindrondte | 41 242 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 18 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/itaipava-arena-pernambuco/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
- ↑ "High cost, corruption claims mar Brazil World Cup". The Washington Post (in Engels). 12 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 12 Mei 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arena Pernambuco.
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com - Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine