Arena da Amazônia
Arena da Amazônia is 'n sokkerstadion in Manaus, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en die Olimpiese Somerspele 2016. Die stadion het 'n kapasiteit van 44 300.
Arena da Amazônia | ||
Ligging | Manaus, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 3°4′59″S 60°1′41″W / 3.08306°S 60.02806°W | |
Eienaar | Governo do Estado do Amazonas | |
Kapasiteit | 44 300[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2011–2014 | |
Geopen | 9 Maart 2014[2] | |
Boukoste | R$605 miljoen[3] VS$270 miljoen €200 miljoen | |
Argitek | Gerkan, Marg and Partners (gmp) | |
Huurders | ||
Fotogalery
wysig-
Lugbeeld van die Arena da Amazônia
-
Binneruimte van die Arena da Amazônia
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
wysig- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
14 Junie 2014 | 18:00 | Engeland | 1–2 | Italië | Groep D | 39 800 |
18 Junie 2014 | 18:00 | Kameroen | 0–4 | Kroasië | Groep A | 39 982 |
22 Junie 2014 | 18:00 | Verenigde State | 2–2 | Portugal | Groep G | 40 123 |
25 Junie 2014 | 16:00 | Honduras | 0–3 | Switserland | Groep E | 40 322 |
Olimpiese Somerspele 2016
wysig- Hoofartikel: Olimpiese Somerspele 2016.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
4 Augustus 2016 | 19:00 | Swede | 2–2 | Colombia | Groep B (mans) | 29 996 |
4 Augustus 2016 | 22:00 | Nigerië | 5–4 | Japan | Groep B (mans) | 29 996 |
7 Augustus 2016 | 19:00 | Swede | 0–1 | Nigerië | Groep B (mans) | 23 892 |
7 Augustus 2016 | 22:00 | Japan | 2–2 | Colombia | Groep B (mans) | 26 603 |
9 Augustus 2016 | 19:00 | Colombia | 2–2 | Verenigde State | Groep G (vroue) | 30 557 |
9 Augustus 2016 | 22:00 | Suid-Afrika | 0–0 | Brasilië | Groep E (vroue) | 38 415 |
Verwysings
wysig- ↑ "Governo do Estado do Amazonas" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 31 Augustus 2016.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-da-amazonia-vivaldo-lima/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
- ↑ "Com ritmo acelerado, obras da Arena da Amazônia chegam a 76%" (in Portugees). O Globo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 18 Junie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arena da Amazônia.
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com - Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine