As Aventuras de Gui & Estopa

televisiereeks

As Aventuras de Gui & Estopa is 'n Brasiliaanse Flash-animasiereeks geskep deur die animeerder Mariana Caltabiano vir Cartoon Network in 2009.[2]

As Aventuras de Gui & Estopa
GenreKomedie
SkepperMariana Caltabiano
SkrywerMariana Caltabiano[1]
RegisseurMariana Caltabiano
Stemme vanMariana Caltabiano
Eduardo Jardim
Arly Cardoso
Land van oorsprongBrasilië
Oorspronklike taalPortugees
Aantal seisoene5
Aantal episodes89
Produksie
Speeltyd2-3 minute (sowat)
Vrystelling
Oorspronklike netwerkCartoon Network
TV Cultura
Boomerang
BeeldformaatHDTV 1080p / Adobe Flash
Oorspronklike vrystelling2006 (toets episodes)
2009 –
teenswoordig
Eksterne skakels
Webwerf

Storielyn

wysig

Die reeks vertel die nonsens avonture van Gui en Estopa, twee jong antropomorfiese honde en hul vriende as Cróquete, Pitiburro, Fifivelinha en Ribaldo.

Karakters

wysig
  • Gui "Iguinho" (stem van Mariana Caltabiano) 'n hond wat soos 'n wes hoogland wit terriër[3] wat die protagonis van die reeks is.
  • Estopa (stem van Eduardo Jardim) 'n vet grys hond wat Gui se beste vriend is.
  • Cróquete Spaniel (stem van Mariana Caltabiano) 'n bruin hond wat soos 'n engelse cocker spaniel wat Gui se vriendin is.
  • Pitiburro (stem van Eduardo Jardim) 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Gui se vriend en mededinger is.
  • Dona Iguilda (stem van Mariana Caltabiano) 'n hond wat soos 'n wes hoogland wit terriër wat Gui se ma is.
  • Fifivelinha (stem van Mariana Caltabiano) 'n meisie met 'n pers hare.
  • Ribaldo "Riba" (stem van Arly Cardoso) 'n grys muis.
  • Róquete Spaniel (stem van Mariana Caltabiano) 'n franse beige hond wat soos 'n spaniel wat Cróquete se ouer neef is.
  • Professora Jararaca (stem van Ricardo Aidar) 'n groen slang.
  • Pitibela 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Pitiburro se vriendin is.
  • Pitbalinha 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Pitiburro se jonger broer is.
  • Jaiminho 'n vark.
  • Nerdson (stem van Eduardo Jardim) 'n seun wat Gui se buurman is.
  • Irmãozão 'n groot en sterk beige hond.
  • Justin Bibelô 'n geel tienervoël.
  • Lívia (stem van Mariana Caltabiano) 'n taankleurig hond.
  • Jack Pé D'Curry 'n Franse pienk hond.

Verwysings

wysig
  1. "As Aventuras de Gui e Estopa (Série), Sinopse, Trailers e Curiosidades". Cinema10 (in Brazilian Portuguese). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2023. Besoek op 14 September 2023.
  2. Redação (13 Julie 2009). "Cartoon Network estreia "Gui & Estopa", de Mariana Caltabiano". TELA VIVA News (in Brazilian Portuguese). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2023. Besoek op 4 April 2023.
  3. "Mande a foto do seu "Iguinho"" (in Portugees). iG São Paulo – Redação. 21 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 3 April 2015.

Eksterne skakels

wysig