Aspalathus argyrella
plantspesie
Aspalathus argyrella is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die suidelike Sederberg tot by die Kaapse Skiereiland en Kleinrivierberge naby Hermanus voor.
Aspalathus argyrella | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. argyrella
|
Binomiale naam | |
Aspalathus argyrella MacOwan, (1890)
|