Aspalathus arida
plantspesie
Aspalathus arida is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap is deel van die fynbos. Dit kom wydverspreid in die berge van die Wes-Kaap voor, van die Hottentots Hollandberge suidwaarts tot by die Bredasdorpberge en ooswaarts tot by die Hexrivierberge, Keeromsberg en die Langeberg.
Aspalathus arida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. arida
|
Binomiale naam | |
Aspalathus arida E.Mey., (1832)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
- Aspalathus arida subsp. arida
- Aspalathus arida subsp. erecta (E.Mey.) R.Dahlgren
- Aspalathus arida subsp. procumbens (E.Mey.) R.Dahlgren