Aspalathus barbata
plantspesie
Aspalathus barbata is 'n struik wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Kaapse Skiereiland en op Tafelberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en word bedreig deur te veel veldbrande.
Aspalathus barbata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. barbata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus barbata (Lam.) R.Dahlgren, (1963)
| |
Sinonieme | |
|