Aspalathus capitata
plantspesie
Aspalathus capitata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Kaapse Skiereiland, Tafelberg, Constantiaberg en Muizenberg voor, het 'n voorkomsgebied van 187 km² en die totale populasie is minder as 1000 plante.
Aspalathus capitata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. capitata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus capitata L., (1760)
| |
Sinonieme | |
|