Aspalathus comptonii
plantspesie
Aspalathus comptonii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Sederberg by Middelberg, Sneeuberg en Heuningvlei voor waar dit 'n voorkomsgebied van 145 km² het. Die plant word as seldsaam beskou.
Aspalathus comptonii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. comptonii
|
Binomiale naam | |
Aspalathus comptonii R.Dahlgren, (1960)
|