Aspalathus fourcadei
plantspesie
Aspalathus fourcadei is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Tsitsikammaberge en Kougaberge voor en daar is drie subpopulasies. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en word as seldsaam beskou.
Aspalathus fourcadei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fourcadei
|
Binomiale naam | |
Aspalathus fourcadei L.Bolus, (1928)
|