Aspalathus frankenioides
plantspesie
Aspalathus frankenioides is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Grahamstad tot by Somerset-Oos en Keiskammahoek voor. Die plant is deel van die fynbos en die populasie is stabiel.
Aspalathus frankenioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. frankenioides
|
Binomiale naam | |
Aspalathus frankenioides DC., (1825)
| |
Sinonieme | |