Aspalathus glabrescens
plantspesie
Aspalathus glabrescens is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike hellings van die Outeniekwaberge tussen die Robinsonpas en Uniondale voor. Dit is deel van die fynbos en die plant het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante die afgelope 40 jaar. Laasgenoemde is steeds 'n bedreiging.
Aspalathus glabrescens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. glabrescens
|
Binomiale naam | |
Aspalathus glabrescens R.Dahlgren, (1963)
|