Aspalathus isolata
plantspesie
Aspalathus isolata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom voor in die Matsikammaberge en die Bokkeveldberge-eskarp naby Nieuwoudtville en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Die plant het habitat afgestaan aan rooibostee en die Bokkeveldberge is indringerplante 'n bedreiging en in die Matsikammaberge is daar te veel veldbrande.
Aspalathus isolata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. isolata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus isolata (R.Dahlgren) R.Dahlgren, (1988)
| |
Sinonieme | |
|