Aspalathus lamarckiana
Aspalathus lamarckiana is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom by Wittepoort, tussen die Anysberg en die Klein Swartberg in die Klein-Karoo voor waar dit 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² het. Die plant het geen bedreigings nie en word as krities seldsaam beskou.
Aspalathus lamarckiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lamarckiana
|
Binomiale naam | |
Aspalathus lamarckiana R.Dahlgren, (1963)
|