Aspalathus lebeckioides
plantspesie
Aspalathus lebeckioides is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van Mamre tot by die Kaapse Skiereiland en die Agulhasvlakte voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 7800 km² en daar is tans tien subpopulasies bekend. Die plant word bedreig deur gewasvebouing, voorstedelike ontwikkeling, indringerplante en steengroef werke.
Aspalathus lebeckioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lebeckioides
|
Binomiale naam | |
Aspalathus lebeckioides R.Dahlgren, (1988)
| |
Sinonieme | |
|