Aspalathus pachyloba
plantspesie
Aspalathus pachyloba is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Koue Bokkeveld tot by die Caledon Swartberg en ooswaarts tot die Langeberg en Swartberg voor maar kom nie op die Hexrivierberge voor nie.
Aspalathus pachyloba | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pachyloba
|
Binomiale naam | |
Aspalathus pachyloba Benth., (1848)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het vier subspesies:
- Aspalathus pachyloba subsp. macroclada R.Dahlgren
- Aspalathus pachyloba subsp. pachyloba
- Aspalathus pachyloba subsp. rugulicarpa R.Dahlgren
- Aspalathus pachyloba subsp. villicaulis R.Dahlgren