Aspalathus pallescens
plantspesie
Aspalathus pallescens is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom by de Hoop voor en word bedreig deur indringerplante soos die acacia spesies.
Aspalathus pallescens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pallescens
|
Binomiale naam | |
Aspalathus pallescens | |
Sinonieme | |
|