Aspalathus spinosa
plantspesie
Aspalathus spinosa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit staan ook bekend as die Ystervarkbos.
Dansdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. spinosa
|
Binomiale naam | |
Aspalathus spinosa L., (1763)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het ook drie subspesies:
- Aspalathus spinosa subsp. flavispina (C.Presl ex Benth.) R.Dahlgren
- Aspalathus spinosa subsp. glauca (Eckl. & Zeyh.) R.Dahlgren
- Aspalathus spinosa subsp. spinosa