Aspalathus usnoides
plantspesie
Aspalathus usnoides is 'n boom wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Kougaberge, noord van Kareedouw voor. Dit kom op suidelike hellings op hoogtes van 300 - 400 m voor. Dit kan tot 5 m hoog word en is dus 'n klein boom.
Aspalathus usnoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. usnoides
|
Binomiale naam | |
Aspalathus usnoides C.H.Stirt. & Muasya, (2016)
|
Bronne
wysig- Science Direct[dooie skakel]
- Plants of the World Online