Atteridgeville
Atteridgeville is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.
Atteridgeville | |
---|---|
Koördinate: 25°46′24″S 28°04′17″O / 25.77333°S 28.07139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Stigting | 1939 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,84 km2 (3,80 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 64 425 |
• Digtheid | 6 547/km2 (16 960/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 41.4% |
• Tswana | 16.7% |
• Suid-Sotho | 12.3% |
• Zoeloe | 7.2% |
• Ander | 22.4% |
Poskode (strate) | 0008 |
Poskode (posbusse) | 0006 |
Skakelkode | 012 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Atteridgeville". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.