Awashrivier
Die Awashrivier (Amharies: አዋሽ ወንዝ, awaš wänz) is 'n rivier in noord-oostelike Ethiopië. Dit ontspring by die Shalameer en vloei deur die Abiyata, Langano en Ziwaymere en noordoos deur die Groot Skeurvallei en mond uit in die sout Abbemeer. Die laer vallei van die Awashrivier is in 1980 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Die Awashrivier | |
---|---|
'n Waterval in die Awashrivier | |
Die stroomgebied van die Awashrivier. | |
Oorsprong | Addis Alem, Ethiopië Ethiopiese Hoogland |
Monding | Arissa, Ethiopië Abbemeer |
Stroomgebied | Ethiopië |
Lengte | 1 200 km |
Gemiddelde afloop | 46,2 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 18 710 km² |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Awashrivier.
- (en) "Awash River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 26 April 2019.
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- (en) Die Middel Awash Projek