Axinellidae
Die Axinellidae (kelksponse) vorm 'n familie binne die orde van die Axinellida.
Axinellidae | |
---|---|
Een soort uit het genus Phakellia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere)
|
Filum: | Porifera (sponsdiere)
|
Klas: | Demospongiae (gewone sponse)
|
Subklas: | |
Orde: |
Leefwyse
wysigDie kelksponse word tot 40 cm groot en voed hulself grotendeels met mikroplankton en alge. Hierdie voeding gebeur deur middel van die filtrering van ingesuie water. Slegs voedseldeeltjies kleiner as 0,01 mm word deur die poriën opgeneem. Sponse vorm ook 'n prooi vir groter visse en verskeie ander spesies soos naak- en strandslakke.
Verspreiding en leefgebied
wysigKelksponse kom veral in die seë van Oseanië voor, hoewel hul soms ook in die Indiese en Stille Oseaan opgespoor word.
Genusse
wysig- Auletta (Schmidt, 1870)
- Axinella (Schmidt, 1862)
- Cymbastela (Hooper & Bergquist, 1992)
- Dragmacidon (Hallmann, 1917)
- Dragmaxia (Hallmann, 1916)
- Ophiraphidites (Carter, 1876)
- Pararhaphoxya (Burton, 1934)
- Phakellia (Bowerbank, 1862)
- Phycopsis (Carter, 1883)
- Pipestela (Alvarez, Hooper & Van Soest, 2008)
- Ptilocaulis (Carter, 1883)
- Reniochalina (Lendenfeld, 1888)