Ayinagamu-spruit
Die Ayinagamu-spruit is 'n regtersytak van die Sabierivier in die provinsie Mpumalanga van Suid-Afrika. Die spruit vloei naby die Nkuhlu-piekniekplek onderdeur die H1-pad tussen Skukuza en Onder-Sabie in die suide van die Krugerwildtuin.
Ayinagamu-spruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 223 m |
Koördinate: 24°58′2.5″S 31°45′2″O / 24.967361°S 31.75056°O |
Ontspring
wysigMonding
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.