BMW M67
Die BMW M67 was 'n dieselenjin wat in die BMW 7-reeks gebruik is. Dit is die eerste keer in 1998 bekendgestel en is tot 2009 gebruik. Die enjin is 'n gewone turbodiesel V8-ontwerp wat dubbele bonokasse en 32 kleppe gebruik. Dit was die eerste luukse motortoepassing van 'n biturbo-diesel tussenverkoelde V8-enjin. Die 3,9 liter het die 3-4 liter-kategorie van die "Internasionale Enjin van die Jaar"-toekenning in 1999 en weer in 2000 verower. Dit is vervang deur die sessilinder-N57-enjin.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 1998-2009 |
Konfigurasie | 90° V8 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 3 901 cc (3,9 L) 4 423 cc (4,4 L) |
Boorwydte | 3.9 L: 84 mm (3,31 in) 4.4 L: 87 mm (3,43 in) |
Slaglengte | 3.9 L: 88 mm (3,46 in) 4.4 L: 93 mm (3,66 in) |
Massa | 3.9 L: 222 kg 4.4 L: 192 kg |
Blok | Gietyster (3.9 L) Aluminium (4.4 L) |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC met 4 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Tweelingturbo |
Brandstofstelsel | Gemenedrukbuis- brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 238–330 PS (175–243 kW; 235–325 hp) |
Wringkrag | 560–750 N⋅m (413–553 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | - |
Opvolger | BMW N57 |
M67D39
wysigDie M67D39 is in 1998 bekendgestel.