Babsk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Babsk is 'n dorp in die middel van Pole, tussen Łódź en Warskou in die woiwodskap Łódź. Dit is naby die rivier Białka geleë en het 690 inwoners in 2005 gehad.
Babsk | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 51°50′00″N 20°21′00″O / 51.83333°N 20.35000°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Łódź |
Powiat | Rawa |
Gmina | Biała Rawska |
Hoogte | 150 m (490 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 690 |
Poskode | 96-205 |
Skakelkodes | 48 46 |
Eksterne skakels
wysig- Babsk Geargiveer 6 Oktober 2006 op Wayback Machine (Pools)
- Kaart
Wikimedia Commons bevat media in verband met Babsk. |