Baikiaea
Baikiaea is 'n genus van plante in die Fabaceae familie.
Baikiaea | |
---|---|
Baikiaea plurijuga in Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Detarioideae |
Genus: | Baikiaea Bentham & Hooker f., 1865 |
Spesies | |
Sien teks |
Spesies
wysigSpesies sluit in:[1]
- Baikiaea ghesquiereana J.Léonard
- Baikiaea insignis Benth.
- Baikiaea plurijuga Harms – Zambezikiaat
- Baikiaea robynsii Ghesq. ex Laing Ghesq. ex Laing
- Baikiaea suzannae Ghesq.
- Baikiaea zenkeri Harms
Baikiaea is die kenmerkende boom van twee droë bosveld-ekostreke van Suider-Afrika, die Kalahari Acacia-Baikiaea-boslande en Zambezian Baikiaea-boslande.[2]
Die genus is vernoem na William Balfour Baikie (1824-1864), 'n Skotse ontdekkingsreisiger van die Nigerrivier.