Bakrivier (Kai !Garib)
Die Bakrivier is 'n rivier wat suidwaarts in die Kai !Garib munisipaliteit in die verre Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit sluit ongeveer 30 km wes van die Augrabieswaterval by die Oranjerivier se regteroewer aan.
Bakrivier (2) | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Oranjerivier |
Monding-hoogte | 666 m |
Koördinate: 28°26′06.7″S 20°00′38.6″O / 28.435194°S 20.010722°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Bakrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.