Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC082 | ||
Burgemeester | Malcolm Mitchell | ||
Hoofstad | Kakamas | ||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana | ||
Area | 26 358 km² | ||
Bevolking | 65,869 (2011) |
Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Naam
wysigDie naam Kai ǃGarib kom van die Nama taal en beteken "groot rivier", wat verwys na die Oranjerivier wat deur die gebied vloei.[1]
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: