Raaswater
Raaswater is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net suid van Upington in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf geleë.[2]
Raaswater | |
---|---|
Koördinate: 28°35′26″S 21°11′24″O / 28.59056°S 21.19000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,41 km2 (0,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 798 |
• Digtheid | 1 984/km2 (5 140/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 76.1% |
• Swart mense | 22.7% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 86.8% |
• Xhosa | 4.9% |
• Tswana | 3.9% |
• Sotho | 1.8% |
• Ander | 2.6% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Raaswater". Sensus 2011.
- ↑ Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.