Bamboorivier
Die Bamboorivier is 'n rivier wat in die Katberg noordwes van Fort Beaufort in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Bamboorivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 929 m |
Koördinate: 32°29′0″S 26°22′0″O / 32.48333°S 26.36667°O |