Banja Luka (Serwies: Бања Лука) is die tweede grootste stad in Bosnië en Herzegowina, met 'n bevolking van 238 353, ná die hoofstad Sarajevo.

Banja Luka
Бања Лука

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
 Deelstaat Republika Srpska
 Stigting 1494
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 232 vk km
 Hoogte bo seevlak 163 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 238 353
 - Bevolkingsdigtheid 243/vk km
 Tydsone CET (UTC+1)
 - Somertyd CEST (UTC+2)
 Burgemeester Dragoljub Davidović
 Amptelike Webwerf banjaluka.ba

Dit is die hoofstad en grootse nedersetting in die deelstaat Republika Srpska.

Rijeka Krupa, 'n stroom wat deur die natuurskoon buite Banja Luka vloei.

Eksterne skakels

wysig