Baoding
Baoding (Chinees: 保定) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 11 194 379 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China, in die suidweste van Tianjin. Baoding grens in die noordooste aan die hoofstad Beijing. Die stad is tydens die Han-dinastie gestig en het tot 1958 as hoofstad van die provinsie Hebei gedien.
Baoding 保定 | |
---|---|
Stad | |
'n straattoneel in Baoding. | |
Koördinate: 38°52′00″N 115°28′00″O / 38.86667°N 115.46667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hebei |
Oppervlak | |
• Stad | 22 185 km2 (8 566 vk. myl) |
• Stedelik | 365 km2 (141 vk. myl) |
Hoogte | 25 m (83 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 11 194 379 |
• Digtheid | 504,59/km2 (1 306,9/vk. myl) |
• Stedelik | 1 028 000 |
• Stedelike digtheid | 2 800/km2 (7 300/vk. myl) |
• Metro | 1 665 360 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 071000 |
Skakelkodes | 0312 |
Webwerf | baoding.gov.cn |