Barberton-aalwyn
plantspesie
Die Barberton-aalwyn (Aloe thorncroftii) is 'n aalwyn wat endemies is aan Mpumalanga waar dit suid van Barberton voorkom. Die aalwyn is seldsaam en daar word geskat dat die populasie uit 1 500 tot 3 000 individuele plante bestaan.
Barberton-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. thorncroftii
|
Binomiale naam | |
Aloe thorncroftii Pole-Evans, 1917
|
Sien ook
wysigBron
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Barberton-aalwyn.